Kompetisie – Competions

Die Kompetisie is op Musiekmandjie en word Vrydagaande vanaf 20:00 – 22:00 aangebied.

Die wenner van die 1ste prys, wat n hele 12 MAANDE GRATIS HOSTING sal WEES (Ludwig Venter het die 1ste Prys Reeds Gewen)

2de prys is 6 MAANDE GRATIS HOSTING en die 3de PRYS, 3 MAANDE GRATIS HOSTING.

1Ste, 2e en 3e  prys wenners moet Musiekmandjie 3 keer in agtermekaar wen om die prys te kan wen.

Radio Eienaars, Omroepers en Direkte Huisgesinne mag nie meeding tot die Pryse nie.

Die Prys is soos Volg:

FREE SSL

Unlimited Web Traffic

2000 Meg Storage Space

10 Email

2 MySQL

1 Subdomains

1x CPU unit

cPanel & Softaculous

Weekly, Monthly Backups

Yes Spam & DOS Protection

Design your Own Hosting

 

https://www.facebook.com/radiowereldwyd/

 

 

https://www.liveradio.ie